gebore
16 Mrt. 1882
OORLEDE
28 Feb. 1961
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1919
ORDEN
1920
standplase
Port Elizabeth (Hpr.)
1922 Waterford
EMERITEER
1945
Ds. Charles George Ochse is op 16 Maart 1882 in Hanover (Kaap) gebore. Na opleiding het hy hom eers aan die ondewys gewy, en het later tot die evangeliebediening toegetree. In 1919 gelegitimeer het hy as hulpprediker in Port Elizabeth opgetree; daarna het hy die gemeente Waterford bedien tot sy emeritaat in 1945. Aan die begin van die Tweede Wêreldoorlog het hy kapelaan in die leër geword, totdat hy in 1949 die taak van hospitaalbearbeider op hom geneem het. Hy is op 28 Februarie 1961 oorlede in die ouderdom van byna 79 jaar.