gebore
–
OORLEDE
Okt. 1962
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1922
ORDEN
1924
standplase
EMERITEER
1960
Ds. Marthinus Wessel Nienaber is in 1922 as sendeling gelegitimeer, en het van 1924 af tot die aanvaarding van sy emeritaat in 1960 die sendinggemeente Nieuwoudtville bedien. Hy was die eerste leraar van hierdie gemeente, en moes in die vroeë jare dikwels te perd huisbesoek doen. Hy is begin Oktober 1962 in die ouderdom van 84 jaar Oorlede