NG Gemeente Zeerust-Noord

NG Gemeente Zeerust-Noord

gestig

1977

INGELYF BY

Zeerust

ring

Ring van Zeerust

Adres

Smookstraat, Zeerust

Eerste Predikant

Ds

Die NG Gemeente Zeerust-Noord was ‘n gemeente in die Goudland Sinode.

DIe NG Gemeente Zeerust-Noord is in 1977 afgestig van die Zeerust Moedergemeente. Die Kerkraad stel vir Koos Reyneke aan as argitek en in 1978 word die kerkgebou teen ‘n koste van R145 000 opgerig. Die gemeente word weer in 2017 by die Zeerust Moedergemeente ingelyf.

Predikante