
gestig
1 Maart 1984
RING
Ring van Worcester
Adres
Karooweg, Worcester-Wes
eerste predikant
Ds JS Zaayman
Die NG Gemeente Worcester-Brandwag is ‘n gemeente in die Sinode van Wes-Kaapland.
Predikante
- Johannes Stephanus Zaayman, 1984 – 2010
- Jacobus Johannes Sieberhagen, 1995 – 2018 (Hulppred)
- Daniël Bartholomëus Le Roux, 2010 – hede
- Debbie Minnie, 2010 – hede