
gestig
24 Junie 1950
RING
Ring van Daspoort
ADRES
Denyssenlaan 488, Mountain View, Pretoria
EERSTE PREDIKANT
Ds
Die NG Gemeente Wonderboompoort is ‘n gemeente in Noordelike Sinode.
Die gemeente is op 24 Junie 1954 van die moedergemeente Daspoort afgestig met ’n ledetal van om en by 500.
Die eerste projek ná afstigting was die bou van ’n kerksaal, wat vir eredienste, verenigings, vergaderings, Sondagskool en ander byeenkomste gebruik kon word. Die jong gemeente was gelukkig dat die eerste beroep, op ds. J.J. Fourie, geslaag het. Hy is op 1 Februarie 1950 hier verwelkom.