gestig
30 September 1968
OOK BEKEND AS
Basileia Gemeente
ring
Ring van Witbank
Adres
Hans Strydomlaan 70, Witbank
Eerste predikant
Ds JC Landman
Die NG Gemeente Witbank-Klipfontein is ‘n gemeente in die Oostelike Sinode.
Die gemeente is sedert 2022 ook bekend as die Basileia Gemeente.
Predikante
- Johannes Christoffel Landman, 1977 – 1980
- Izak Johannes Marais Vermeulen, 1973 – 1976
- Cornelius Coetzee Maritz, 1978 – 1980
- Jacobus Johannes Fourie, 1981 – 1984
- Gabriel Gerhardus Coetzee, 1981 – 1984
- Louis Petrus Jacobus Cloete, 1985 – hede
- Ivor Henry Rudolph Kilian, 1985 – 2007
- Adriaan Marthinus Nel, 1994 – hede