NG Gemeente Winterton

NG Gemeente Winterton

gestig

25 November 1968

ring

Ring van Ladysmith

Adres

Unielaan 2, Winterton

eerste predikant

Ds FN Lee

Die NG Gemeente Winterton is ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.

Winterton se kerkgebou is reeds in Mei 1957 in gebruik geneem, toe Winterton nog deel van Weenen gemeente was. Nadat voorsiening gemaak is vir ‘n eie pastorie, het Winterton op 25 November 1968 ‘n selfstandige gemeente geword. Dr. NF Lee was die eerste leraar.