
gestig
12 Januarie 1929
afgestig van
NG Gemeente Mariental
ring
Oostelike Ring
adres
H/v D Munamava- en Luderitzstraat, Windhoek
eerste predikant
–
Die NG Gemeente Windhoek is ‘n gemeente in die Sinode van Namibië.
Die pad van die gemeente kom uit die suide – Warmbad, Gibeon en Mariental. Op 12 Januarie 1929 stig Windhoek Gemeente hiervandaan af – voorwaar van plaaswyk tot ‘n stadsgemeente.
Op 1 Augustus 1987 kom ‘n Engelse Bediening tot stand wat bekend staan as die Andrew Murray Ward .

Dogtergemeentes
- 1938 Gobabis
- 1946 Okahandja
- 1955 Windhoek-Wes
- 1957 Windhoek-Eros
- 1960 Windhoek-Oos
- 1965 Suiderhof
- 1966 Windhoek-Hoogland
- Windhoek-Noord
Predikante