NG Gemeente Westville

gestig

30 April 1975

afgestig van

NG Gemeente Pinetown

ring

Ring van Durban

adres

Byron Oord 11, Westville

eerste predikant

Ds NF Wilson

Die NG Gemeente Westville is ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.

Die N G Gemeente Westville het op 30 April 1975 afgestig van die NG Gemeente Pinetown. Ds. N. F. Wilson, voorheen medelaar van Pinetown, was die eerste predikant. Hy is op 14 Desember 1980 skielik in die amp oorlede. Ds. Gerhard Kemp is daarna beroep en hy is die naweek van 26-28 Junie 1981 in Westville ontvang en bevestig.

Predikante

  • N F Wilson, 1975 – 1980
  • Gerhard Kemp, 1981 –