
gestig
14 April 1938
ingelyf by
1 November 2018
NG Gemeente Greymont
nou bekend as
NG Gemeente Greydene
adres
H/v Vierdelaan en Dublinlaan, Westdene
eerste predikant
Ds
Die NG Gemeente Westdene was ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.
Predikante
- Andre Parsons, – 2012
- Jacobus Albertus Johannes Loots, 2012 – 2018