
gestig
5 September 1982
RIng
Ring van Linden
Adres
Corneliusstraat 1140, Weltevredenpark
eerste predikant
Ds
Die NG Gemeente Weltevreden is ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.
Predikante
- Jakobus Stefanus Sandenbergh, 1987 – hede
- Hester Cecilia Wessels, 2001 – hede
- Johannes Cornelius du Plessis, 2012 – hede
- Thomas Ignatius Ferreira Marais, 2016 – hede