NG Gemeente Walvisbaai-Meersig

gestig

1974

afgestig van

NG Gemeente Walvisbaai

waarby ingelyf is

NG Gemeente Walvisbaai-Vesting

ring

Erongo Ring

adres

H/v Tecomaria- en Mungandastraat, Ou Militêre Basis, Walvisbaai.

eerste predikant

 

Die NG Gemeente Walvisbaai-Meersig is ‘n gemeente in die Sinode van Namibië.