gestig
1929
waarby ingelyf is
NG Gemeente Port Elizabeth-Suid
ring
Ring van Port Elizabeth
adres
H/v Villiersweg en Vierdelaan, Walmer, Port Elizabeth
eerste predikant
Ds
Die NG Gemeente Walmer is ‘n gemeente in die Sinode van Oos-Kaapland.
Predikante
- Abraham Christiaan Fick Koch, 1971 -1972
- Johannes Van der Merwe, 1974 – 1978
- Michau Muller, 1983 – 1986
- Abraham Christiaan Fick Koch, 1986 – 1989
- Lodewyk Van Vuuren, 1989 – 2008
- Charl Coetzee, 2008 – ?