NG Gemeente Vryheid-Wes

gestig

11 Junie 1971

afgestig van

NG Gemeente Vryheid-Suid

ring

Ring van Vryheid

Adres

Heerenstraat 96, Vryheid

eerste predikant

Ds APS Coetzee

Die NG Gemeente Vryheid-Wes is ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.

Die Gemeente het op 11 Junie 1971 afgestig van die destydse Vryheid-Suid Gemeente.

Predikante

  • A P S Coetzee,
  • H P Basson,
  • P J Coetzer,
  • A D Theron,
  • J L Uys,