gestig
1 April 1998
saamgesmelt uit
NG Gemeente Vryheid-Suid en
NG Gemeente Vryheid-Oos
ring
Ring van Vryheid
Adres
h/v Afrikaner- en Hoogstraat, Vryheid
eerste predikant
Ds
Die NG Gemeente Vryheid-Suidoos is ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.
Die NG Gemeentes Vryheid-Suid en Vryheid-Oos het op 1 April 1998 saamgesmelt om die nuwe NG Gemeente Vryheid-Suidoos te vorm.