NG Gemeente Vredendal

NG Gemeente Vredendal

gestig

13 November 1933

ring

Ring van Clanwilliam

adres

Grensstraat, Vredendal

eerste predikant

Ds PF Greyling

Die NG Gemeente Vredendal is ‘n gemeente in die Sinode van Wes-Kaapland.

Die NG Gemeente Vredendal is op 13 November 1933 afgestig vanaf die NG Gemeente Vanrhynsdorp, as die NG Gemeente Olifantsrivier op die nedersetting Vredendal. DIe naam sou eers later verander word.

Die NG Gemeente Vredendal-Wes het op17 Julie 1974 afgestig maar op 1 Maart 2018 ontbind en weer een geword met die NG Gemeente Vredendal.

Dogtergemeentes

Predikante