NG Gemeente Verre Noorde

gestig

1970

ingelyf by

NG Gemeente Tsumeb 2007

herafgestig

10 Junie 2005 as

NG Gemeente Verre Noord

ring

Noordelike Ring

adres

Oshakati

eerste predikant

Die NG Gemeente Verre Noorde is ‘n gemeente in die Sinode van Namibië.

Die NG Gemeente Verre Noorde is in 1970 gestig. Dit het egter in 1992 ontbind en is dit weer as ‘n wyk van NG Gemeente Tsumeb opgeneem. Dertien jaar later kom die gemeente weer tot stand onder die naam Verre-Noord. Van die 207 ingeskrewe belydende lidmate het 131 skriftelik ingestem tot die afstigting.

Predikante