NG Gemeente Verre Noord

gestig

10 Junie 2005

ring

Noordelike Ring

adres

Oshakati

eerste predikant

Ds JJ Pienaar

Die NG Gemeente Verre Noord is ‘n gemeente in die Sinode van Namibië.

Aanvanklik is die gemeente in 1970 gestig as die NG Gemeente Verre-Noorde. Dit het egter in 1992 ontbind en is die wyk weer in Tsumeb opgeneem. Dertien jaar later kom die gemeente op 10 Junie 2005 weer tot stand onder die naam Verre-Noord. Van die 207 ingeskrewe belydende lidmate het 131 skriftelik ingestem tot die afstigting.

Predikante