gestig
26 November 1970
afgestig van
NG Gemeente Valhalla
ingelyf by
NG Gemeente Valhalla
adres
–
eerste predikant
Ds F du Toit
Die NG Gemeente Valhalla-Suid was ‘n gemeente in die Noordelike Sinode.
Predikante
- Francois du Toit 1970 – 1977
- Ds Jacobs 1977 – 18 Mei 1981
- Ds A G (Len) Munnik, 4 Julie 1980 –
- Ds F A Smit, Mei 1982 –