NG Gemeente Tiervlei-Oos

gestig

1953

later bekend as

NG Gemeente Parowvallei-Oos

adres

Markstraat 168, Parowvallei

Eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Tiervlei-Oos was ‘n gemeente in die Sinode van Wes-Kaapland.

Die gemeente se naam is later verander. Nou bekend as NG Gemeente Parowvallei-Oos.