
gestig
10 November 1985
ook bekend as
Kruiskerk
In 1985 stig Stellenbosch-Studentekerk af van die NG Gemeente Stellenbosch-Sentraal. Die Sentraal-gemeente het in 2003 ‘n nuwe perseel in Uniepark, Stellenbosch, betrek terwyl die Stellenbosch-Studentekerk voortgegaan het op die oorspronklike perseel op die hoek van Ryneveld- en Victoriastraat. Studentekerk is later weer by die moedergemeente ingelyf.