gestig
29 Maart 1981
waarby ingelyf is
1 Julie 2017
NG Gemeente Kinross
ring
Ring van Evander
adres
H/v Stanford- en Lateganstraat, Secunda
eerste predikant
Ds Louis van Rooyen
Die NG Gemeente Secunda-Goedehoop is ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.
Secunda-Goedehoop is op 29 Maart 1981 amptelik gestig nadat dit van Secunda-Oos afgestig het. Die dorp Trichardt se lidmate maak deel uit van Goedehoop-gemeente. In 1988 stig Trichardt van ons af en Ds Japie Malan word hulle leraar. Op ‘n spesiale kerkraadsvergadering wat op 30 Maart 2017 plaasgevind het word besluit dat NG gemeente Kinross ontbind sal word en ingelyf word by Secunda-Goedehoop.
Predikante
- Louis van Rooyen, 1981 –
- Samuel Murray, 1983 – 1986
- Johannes Willem Erasmus Esterhuizen, 1984 – 1991
- Japie Malan
- Gert Joesephus Oosthuizen, 1992 – 2008
- Anton Wynand Knoetze, 1988 – hede
- Willem Joseph Lubbe, 2011 – hede