NG Gemeente Rustenburg-Wes

NG Gemeente Rustenburg-Wes

gestig

1946

ring

Ring van Rustenburg

adres

Benedenstraat 88, Rustenburg

eerste predikant

Ds. J.L. Grobler

INGELYF

Rustenburg-Moedergemeente

 

Die NG Gemeente Rustenburg-Wes was ‘n gemeente in die Noordelike Sinode. Dit het omstreeks 2020 ophou bestaan toe die belydende lidmate tot 200 afgeneem het.

Die NG Gemeente Rustenburg-Wes is in 1946 afgestig van die NG Gemeente Rustenburg.

Die kerkgebou van die gewese NG Gemeente Rustenburg-Wes, omstreeks 1970 deur John Conroy afgeneem.

Predikante

  • Johannes Lodewikus Grobler, 1947 – 1960
  • Hendrik Johannes Steyn, 1961 – 1971
  • Willem van der Westhuizen Rautenbach, 1963 –
  • Jacobus Gustavus Van Coller, 1973 – 1977
  • Johannes Wilhelmus Wessels Rautenbach, 1975 – 1978
  • Jacobus Hendrik Philippus Serfontein, 1979 – 2017
  • Johannes Steyn, 1980 – 1983
  • Matthys Johannes Steyn, 1984 – 1985
  • Hendrik Petrus Wessel Groenewald, 1987 – 2001