NG Gemeente Roodepoort-Oos

NG Gemeente Roodepoort-Oos

gestig

LATER bekend as

NG Gemeente Veranderde Lewens

ADRES

Albertina Sisulustraat 61A, Hamberg

Eerste predikant

Ds

 

Die NG Gemeente Roodepoort-Oos was ‘n gemeente in die Goudland Sinode.

In 1947 is daar in die Roodepoortse voorstad Discovery die NG Gemeente Ontdekkers gestig en in 1963 Ontdekkers-Noord. In 2004 het dié twee gemeentes saamgesmelt as Ontdekkerskruin en Ontdekkers-Noord se kerkgebou in Philipslaan as plek van samekoms behou. Op 1 Oktober 2015 is Ontdekkerskruin by Veranderde Lewens (die ou Roodepoort-Oos) ingelyf. Veranderde Lewens se kerkgebou by Albertina Sisulustraat 61A, Hamberg, is verkoop en Ontdekkerskruin s’n opgeknap vir gebruik deur die saamgestelde gemeente.