gestig
1987
ring
Ring van Port Elizabeth-Wes
adres
H/v Walkerrylaan en Devonstraat, Sherwood, Port Elizabeth
eerste predikant
Ds E.H. Avis
Die NG Gemeente Port Elizabeth-Sherwood is ‘n gemeente in die Sinode van Oos-Kaapland.
Predikante
- Edward Henry Avis, 1987 – 2009
- Eldré Bester, 2002 – 2007 (Kpln)
- Rudi Mathys van Tonder, 2006 – hede
- Anton van Jaarsveld, 2010 – hede
- Daniel Willem Mouton, 2013 – hede (Opdrag: PSD Dir Sinode)