gestig
1952
ingelyf by
adres
H/v Walmer Boulevard en Mitchelstraat, Suideinde, Port Elizabeth
eerste predikant
Ds
Die NG Gemeente Port Elizabeth-Suid was ‘n gemeente in die Sinode van Oos-Kaapland.
Die NG Gemeente Port Elizabeth-Suid is in 1952 gestig. In 2018 is dit egter ingelyf by die NG Gemeente Walmer.
Predikante
- Petrus Jacobus Nel, 2016 -2018