

gestig
1930
VOORHEEN BEKEND AS
ring
Ring van Knysna
adres
Marineweg 15. Plettenbergbaai
Eerste predikant
Ds
Die NG Gemeente Plettenbergbaai is ‘n gemeente in die Sinode van Wes-Kaapland.
Die gemeente hou eredienste op vyf terreine:
- Plettenbergbaai (Suiderkruis) (Marineweg)
- Wittedrift (Noorderkruis) (H/v Hoofweg en Kerkstraat)
- Nature’s valley (Kerksaal in St Georgeslaan)
- Keurboomstrand
- Forever Resorts Plettenbergbaai (Desember-vakansies)
Die gemeente is in 1930 gestig as die NG Gemeente McLachlan. In 1992 verander dit na NG Gemeente Plettenbergbaai.