NG Gemeente Pietermaritzburg-Suid

NG Gemeente Pietermaritzburg-Suid

gestig

2 November 1949

Afgestig van

NG Gemeente Pietermartizburg

en

NG Gemeente Pietermaritzburg-Wes

ingelyf by

1 Maart 2012

NG Gemeente Hayfields

Adres

Bromheadweg 24, Pelham, Pietermaritzburg

Eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Pietermaritzburg-Suid was ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.

Die NG Gemeente Pietermaritzburg-Suid is op 2 November 1949 afgestig deels van Pietermaritzburg (oos van Alexandraweg) en deels van Pietermaritzburg-Wes (wes van Alexandraweg tot en met Richmond). Gedurende die naweek van 16-18 September 1955 is die kerkgebou feestelik in gebruik geneem. Op 1 Maart 2012 is die gemeente ingelyf by die NG gemeente Hayfields en is die kerkgebou verkoop.