
gestig
1 April 1967
waarby ingelyf is
NG Gemeente Parkhurst
nou bekend as
NG Gemeente Parkkruin
adres
Dundalklaan 13, Parkview
eerste predikant
Ds
Die NG Gemeente Parksig was ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.
Predikante
- Jan Gabriel Griesel, 1968 – 1975
- Johannes Cornelius Symington, 1976 – 1979
- John Henry Howard du Toit, 1979 – 2002
- Charl Wynand Louw, 1990 – 1993
- Frans van Zyl Louw, 1995 – 2001