
gestig
6 Augustus 1953
RING
Ring van Krugersdorp
adres
Nicolas Smitlaan 46, Monument, Krugersdorp
eerste predikant
Ds DJ Nell
Die NG Gemeente Paardekraal-Monument is ‘n gemeente in die Goudland Sinode.
Die NG Gemeente Paardekraal-Monument is op 6 Augustus 1953 gestig toe lidmate van Monumentdorp, Kenmare en die plase Noordoos van Krugersdorp vanaf Krugersdorp moedergemeente afgestig het. Dit was die sesde dogtergemeente van die ou moedergemeente.
Predikante
- Daniel Jakobus Nell, 1954 – 1960
- Gerhardus Jacobus Swart, 1960 – 1966
- Renier Johannes Nicolaas van Tonder, 1966 – 1972
- Ignatius Ferreira Retief, 1972 – 1982
- Pieter Jacobus Stofberg, 1982 – 2020
- Christian Frederick Zietzman, 1991 – 2007
- Enrico Casaleggio, 2000 – 2019
- Peter Nagel, 2012 – 2018
- Morne Jacobs, 2021 – hede