gestig
4 Junie 1948
ring
Ring van Lyttelton
adtes
Cullinanlaan 1, Olifantsfontein
eerste predikant
Ds CFB Naudé
Die NG Gemeente Olifantsfontein is ‘n gemeente in die Oostelike Sinode. Dit het op 4 Junie 1948 van die moedergemeente Pretoria afgestig met ’n lidmaattal van om en by 500. Voor die kerkgebou opgerig is, het die gemeente sy kerksaal vir eredienste en ander gemeentelike byeenkomste gebruik.
Predikante
- Christiaan Frederick Beyers Naudé, 1948
- Francis Edward O’Brien Geldenhuys, 1949 – 1954
- Barend Rudolp Buys, 1954 – 1955
- Andries Jacobus Pienaar, 1959 – 1962
- Helgard Muller du Plessis, 1960 – 1963
- Marthinus Hendrik van der Merwe, 1964 – 1967
- Johannes Arnoldus Jansen van Vuuren, 1967 – 1976
- G B J Conradie, 1976 – 1981
- Petrus Gerhardus Smit, 1977 – 1981
- Daniel Hermanus Groenewald, 1981 – 1982
- Johannes Adolf Cronjé, 1982 – 1984
- Hendrik Viviers, 1985 – 1987
- Hermias Cornelius van Zyl, 1987 – 2011
- Marius Michael Daniel Britz, 1993 – 1996 (Kpln)
- Andre Egbert Kok, 2015 – 2019