NG Gemeente Murray (De Doorns)

NG Gemeente Murray op De Doorns (Foto: Ed Malan)

GESTIG

1905

ring

Ring van Worcester

adres

Kerkstraat, De Doorns

eerste predikant

Ds MG Potgieter

Die NG Gemeente Murray is ‘n gemeente in die Sinode van Wes-Kaapland.

Die NG Gemeente Murray se eerste kerkgebou.

Predikante