
gestig
29 Julie 1985
ring
Ring van Elarduspark
Adres
Eerste Kerkgebou: Rubesnteinweg, Moreletapark
Tweede kerkgebou: D’Villebois Mareuillaan 1353, Moreletapark
Eerste predikant
Ds SJ Visser
Die NG gemeente Moreletapark is ‘n gemeente in die Oostelike Sinode. Dit is op 29 Julie 1985 gestig. Dienste is aanvanklik in die saal van die Laerskool Constantiapark gehou. Die eerste kerkgebou was in Rubensteinstraat. Hierdie gebou is verkoop en ‘n tweede veeldoelige sentrum is in D’Villebois Mareuillaan gebou.
Predikante
- Sarel J Visser, 1985 – 2017
- J W de Wet, 1994 – 2004
- H Saayman, 1997 – 2017 (Emeriteer)
- W Groenewald, 1998 – 2014 (Sendeling)
- M van Niekerk, 1998 – 2016
- Elsa Meyer, 2003 – 2011 (Beradingsentrum)
- Stephen Temeki, 2004 – 2014 (Leraar Afrikataal bediening)
- Srephan J Joubert, 2004 – 2007 (Tentmaker)
- P R Kruger, 2007 – 2016 (Emeriteer)
- P S Grobbelaar, 2009 – 2011 (Emeriteer)
- W A Badenhorst, 2006 – hede
- H Zeeman, 1986 – hede
- Dirk J van der Spuy, 1988- hede
- Bennie Mostert, 1998 – hede
- Elsa Meyer, 2011 – hede (Tentmaker)
- P J Badenhorst, 2008 – hede
- I A Dubery, 2011 – hede
- Janlu Kuyler, 2012 – hede
- G Müller, 2012 – hede
- A R Peasley, 2012 – hede
- P C Pretorius, 2018 – hede