gestig
1949
ingelyf by
NG Gemeente Uitsig-Bloemfontein
ring
Ring van Bloemfontein
Adres
Kerkstraat 183, Oranjesig, Bloemfontein
Eerste predikant
Ds F A Kock
Die NG Gemeente Monument was ‘n gemeente in die Vrystaat Sinode.
Die gemeente is in 1999 by die NG Gemeente Uitsig-Bloemfontein ingelyf.
Predikante
- Frans Adriaan Kock, 1949 – 1976
- Hugo van der Walt, 1976 – 1995
- Gerhardus Kriel Malherbe, 1974 – 1978
- Johan Andre Theron, 1979 – 1984
- Jacobus Daniel Thom, 1985 – 1991