NG Gemeente Montclair

NG Gemeente Montclair

gestig

21 Februarie 1951

Afgestig van

NG Gemeente Durban

Adres

Montclairweg 42, Durban

Eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Montclair was ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.

Die NG Gemeente Montclair is op 21 Februarie 1951 afgestig van die NG Gemeente Durban. In 1954is  ‘n kerksaal gebou waarin voorlopig eredienste gehou is. Die kerkgebou is in 1973 in gebruik geneem. Daar word vandag steeds eredienste in albei kerkgeboue gehou.