
gestig
17 Januarie 1971
ring
Ring van Roodepoort
Adres
Richardsonlaan 32, Mindalore, Krugersdorp
eerste predikant
Ds L du P Mostert
Die NG Gemeente Mindalore is ‘n gemeente in die Goudland Sinode.
Predikante
- Louis du Plessis Mostert, 1971 – 2002
- Henning Jonathan Mostert, 2003 –