gestig
23 Maart 1980
Ring
Ring van Melmoth
Adres
Galjoengolf 11, Meerensee, Richardsbaai
eerste predikant
Ds WJ Kendall
Die NG Gemeente Meerensee is ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.
Die gemeente Meerensee is op 23 Maart 1980 gestig. Soos die gemeente naam aandui, is die gemeente bevoorreg om in die pragtige omgewing tussen die Mzingazi-meer en die Indiese Oseaan geleë te wees.
Predikante
- W J Kendall, 1980 – 1983
- S J J Niemand, 1983 – 2000
- T Naude, 2000
- M Kruger, 2001 – 2006
- R de Koning, 2007 – hede