NG Gemeente Lyttelton-Oos

NG Gemeente Lyttelton-Oos

gestig

7 Augustus 1958

Ook bekend as

Voetspore Gemeenskapskerk

ring

Ring van Lyttelton

adres

H/v Moltenoweg en Van Riebeecklaan, Lyttelton

eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Lyttelton-Oos is ‘n gemeente in die Oostelike Sinode.

Die gemeente staan sedert 2022 bekend as die Voetspore Gemeenskapskerk.