NG Gemeente Luderitz

gestig

1949

afgestig van

NG Gemeente Bethanie

ring

Suidelike Ring

adres

Luderitz

eerste predikant

Die NG Gemeente Luderitz is ‘n gemeente in die Sinode van Namibië.

 

Dit is tans ’n drie-koppige gemeente met bedieningspunte op Lüderitz, Aus en Rosh Pinah.