gestig
10 Desember 1932
ring
Ring van Upington
Adres
Hoofweg, Louisvale
eerste predikant
Ds
Die NG Gemeente Louisvale is ‘n gemeente in die Sinode van Noord-Kaapland.
’n Deel van die NG Gemeente Grootrivier (1932) stig in 1949 af en ontvang van die moedergemeente ’n bruidskat van £750 plus al die eiendom en geboue op die voorgestelde nuwe gemeente se kerkgrond. Die grens is vasgestel as die lyndraad tussen Louisvale Weg en Straussburg, Matjiesrivier en Karos. Die naam NG Gemeente Grootrivier (1949) word deur die dogtergemeente behou terwyl die moedergemeente voortaan as die NG Gemeente Louisvale bekend soou staan.