NG Gemeente Linden

NGGemeente Linden (Foto: Morne van Rooyen)

gestig

8 Oktober 1936

Afgestig van

NG Gemeente Johannesburg

saamgesmelt met

NG Gemeente Aasvoëlkop

nou

NG Gemeente Aan-die-Berg

Adres

Vyfdestraat, Linden

Eerste predikant

Ds DFB de Beer

 

Die NG Gemeente Linden was ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.

Teen 1936 bedien die gemeente Waterval ‘n reuse gebied in die noordweste van Johannesburg en veral op die aangrensende buitestedelike en plattelandse gebied. In die vier wyke is om die beurt elke Sondagmiddag om 15:00 ‘n buitediens gehou. Dit was: Linden, Fontainebleau, Fairland en Ferndale. Op 8 Oktober 1936 stig die gemeente amptelik af van Johannesburg. Ds CA van der Merwe van Waterval lewer die eerste preek en hy sou dan ook help tot ‘n eerste leraar beroep is. In 1937 word ds DFB de Beer van La Rochelle na Linden beroep en hy aanvaar dit.

Predikante

Dogtergemeentes

  • Ferndale 29 Mei 1944
  • Fontainebleau 24 Junie 1955
  • Fairland 24 Junie 1955
  • Aasvoëlkop 10 Junie 1959
  • Lindenpark 14 Maart 1962