gestig
1906
later bekend as
NG Gemeente Turffontein
Die NG Gemeente La Rochelle was ‘n gemeente in die ou Transvaalse Sinode.
Vanweë die afstigting van die NG Gemeente Rosettenville vanaf Turffontein, moes die moedergemeente, wat sedert sy ontstaan La Rochelle geheet het, se naam na Turffontein verander word omdat die voorstad La Rochelle by Rosettenville ingedeel is.