NG Gemeente Kroonrand

NG Gemeente Kroonrand

gestig

6 September 1961

ring

Ring van Turffontein

saamgesmelt met

Deo Gloria

Adres

H/v Shannonweg en Tilraystraat, Ridgeway, Johannesburg

Eerste predikant

Ds E Friis

Die NG Gemeente Kroonrand is ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.

Kroonrand het op 6 September 1961, dieselfde dag as NG gemeente Mondeor van die moedergemeente Johannesburg-Suid afgestig. So vinnig het die Afrikaanse bevolking van die suide van Johannesburg destyds toegeneem dat van die gemeente Johannesburg-Suid ook nog Danie Theron in 1957 en Spioenkop in 1959 kon afstig. Kroonrand en Mondeor was twee van agt gemeentes wat in 1961 in die Sinode van Suid-Transvaal afgestig het.

Predikante