NG Gemeente Kroonheuwel-Noord

Die NG Gemeente Kroonheuwel-Noord

gestig

6 Februarie 1959

waarby ingelyf is

NG Gemeente Kroonheuwel

ring

Ring van Valsrivier

adres

Hertzogstraat 2, Presidensia, Kroonstad

eerste predikant

Ds HL Burger

 

Die NG Gemeente Kroonheuwel-Noord is ‘n gemeente in die Vrystaatse Sinode.