NG Gemeente Krantzkloof

gestig

29 Januarie 1984

ring

Ring van

Adres

Longwoodweg 17, Kloof

Eerste predikant

Ds B Mostert

Die NG Gemeente Krantzkloof is ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.

Krantzkloof gemeente is op 29 Januarie 1984 gestig en op 11 Maart 1984 is Ds. Bernard Mostert as eerste predikant bevestig.  Die hoeksteen van die kerk is op 26 Oktober 1985 onthul en op 17 November 1985 is die Kerkgebou ingewy.  Selgroepe is op 1 Februarie 1998 ingestel.