NG Gemeente Kokstad

gestig

31 Maart 1923

afgestig van

NG Gemeente Cedarville

ring

Ring van Port Shepstone

Adres

Hoopstraat 102, Kokstad

eerste predikant

Ds Rosenow

Die NG Gemeente Kokstad is ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.

DIe gemeente was aanvanklik in die Sinode van Oos-Kaapland, maar is later oorgeplaas na die Sinode van KwaZulu-Natal.