NG Gemeente Kensington (Johannesburg)

NG Gemeente Kensington (Foto: Morne van Rooyen)

gestig

1 November 1992

saamgesmelt uit

NG Gemeente Jeppestown en

NG Gemeente Malvern

Ring

Ring van Johannesburg

Adres

Kingstraat 25, Malvern, Johannesburg

Eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Kensington is ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.

Die gemeente in die voorstad Malvern in die ooste van Johannesburg het op 1 November 1992 ontstaan vanweë die samesmelting van NG gemeente Jeppestown (waarby die NG gemeente Bezuidenhoutsvallei in 1980 reeds ingelyf is) en NG gemeente Malvern (waarby die NG gemeente Belgravia ingelyf is, ook in 1980).

 

Predikante

  • Jan Gerhardus Swanepoel, 2007 – 2015