
gestig
1907
ring
Ring van Humansdorp
adres
PJ Retiefstraat 38, Joubertina
eerste predikant
Ds PJ Retief
Die NG Gemeente Joubertina is ‘n gemeente in die Sinode van Oos-Kaapland.
Predikante
- Andre Oosthuizen, 2014 – 2019
- Hendri Johannes Roberts, 2019 – hede