gestig
–
ingelyf by
NG Gemeente Johannesburg-Noord
Ds. H.J. Snijders het die NG kerk Johannesburg-Sterrewag (Observatory) se hoeksteen op 26 November 1972 gelê. Net ses jaar later, in 1978 toe die gemeente 14 jaar oud was, is dit saam met Noordoos-Rand by Johannesburg-Noord ingelyf.