NG Gemeente Jan Kempdorp

NG Gemeente Jan Kempdorp

gestig

1941

ring

Ring van Warrenton

adres

Kerkstraat 17, Jan Kempdorp

eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Jan Kempdorp is ‘n gemeente in die Sinode van Noord-Kaapland. Dit het aanvanklik as Andalusia bekend gestaan.